NB Publishers Apps

Storierak 2.2
NB Publishers
Storierak is ‘n toepassingwinkel met al jougeliefkoosde Afrikaanse kinderboeke, ideaal geskik vir kinders van2 – 8 jaar oud. Herontdek nou jou gunstelingstories uitStorieman-omnibus 1, en so ook ’n verskeidenheid ander gewildeAfrikaanse stories soos Die lelikste dier in die hele wêreld,Prinses Talia en die draak, Dikkekat en Kollepiet en In ‘n huis in‘n huis. Elke storie bevat ’n puik voorlesing deur ’n bekendestemkunstenaar. Jou kind kan die storie self lees, of deur die stembegelei word.Laai nou die toepassing gratis af, en skaf jou eerste boek aan –heeltemal verniet!Storierak bevat ook ander opwindende bykomstighede:- Elke storieboek bevat twee soorte speletjies: flitskaarte enlegkaarte, met verskillende moeilikheidsgrade- Jy kan elke boek verpersoonlik: dra die storie op aan jou kind,en plaas sy/haar foto’tjie op die eerste bladsyNuwe Afrikaanse kinderboeke sal gereeld bygewerk word. Kom maakdus dikwels ‘n draai by Storierak. Stuur gerus nog voorstelle virAfrikaanse boeke na [email protected] produk is die eiendom van NB-Uitgewers.www.nb.co.za.Storierak is anapplication store with all your favorite African children's books,perfect for children of 2-8 years old. Rediscover your favoritestories now from Storieman omnibus one, as did a number of otherpopular African stories like The ugliest animal in the world,Princess Talia and the Dragon, and Dikkekat Spots and Piet In ahouse into a home. Each story contains a great lecture by a famousvoice artist. Your child can read the story themselves, or by voiceguided.Download now the application free of charge, and buy your firstbook - completely free!Storierak also contains other exciting accessories:- Each storybook contains two types of games: flash cards andpuzzles, with different degrees of difficulty- You can personalize each book: carry the story to your child, andput his / her photograph on the first pageNew African children's books will be updated regularly. Comeoften makes a run at Storierak. Please send suggestions for booksto African [email protected] product is owned by NB Publishers. www.nb.co.za.